Treptower Park

'n Grasveld in die Treptower Park
'n Panoramiese uitsig oor die handelskouterrein van 1896

Treptower Park is 'n openbare park in Berlyn wat regstreeks aan die Spree-rivier in die stadsdeel Alt-Treptow van die administratiewe distrik Treptow-Köpenick geleë is. Die park beslaan 88,2 hektaar.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search